Kies jou taal: Engels Afrikaans

Opleiding en ondersteuning

​​​​​The Afdeling Sosiale Impak se portefeulje vir Verbonde Akademieskap bied ondersteuning aan fakulteite in die volgende gebiede:

 

Kapasiteitsbou-kursusse en werkswinkels:

  • Verbonde navorsing vir nuweling-navorsers

 

Kortkursusse:

  • Verbonde Leer en Onderrig

  • Samewerkende Navorsing

  • Institusionalisering en Samewerking

 

Individuele oorlegpleging oor navorsingsvoorstelle, akademiese programme en module-ontwerp.

Verskaffing van geleenthede vir samewerking met interne en eksterne vennote.

Verskaffing van toekenningsgeleenthede vir verbonde navorsingsvoorstelle.

Ondersteuning aan fakulteite deur saadbefondsing vir inisiatiewe.

 

Hulpbronne

Universiteit Stellenbosch Kennisgids

Die Kennisgids is 'n gids tot gespesialiseerde kennis aan die Universiteit Stellenbosch met 'n besondere fokus op die kundigheidsgebiede van ons navorsers, met potensiële geleenthede vir nasionale en internasionale samewerkers en befondsers. 

Navorsing op Stellenbosch

Kyk na die publikasie: Research at Stellenbosch University