Kies jou taal: Engels Afrikaans

Verbonde Akademieskap

​​​Verbonde akademieskap manifesteer in verbonde leer en onderrig en verbonde navorsing en innovasie.

SI word geïmplementeer deur 'n verskeidenheid middele, waarvan verbonde akademieskap en verbonde burgerskap die basis van die US se SI vorm.

  • Die akademiese basis van die tipologie is geanker in verbonde akademieskap (belyn met die IVS), wat verwys na:

  • Hoë-kwaliteit akademieskap vanaf die universiteit se akademici;

  • Akademieskap in een of meer vorms;

  • Betrokkenheid deur beide universiteits-akademici (en studente) en die gemeenskapsvennoot wat samewerkend betrokke is sodat daar 'n wedersyds voordelige vennootskap tussen die universiteit en die samelewing is; Doelbewuste openbare voordele.

Verbonde burgerskap manifesteer sigself in vrywilligerdiens en spesiale programme. Verbonde burgerskap sluit ook in verbonde akademieskap, asook die persoonlike verantwoordelikheid van mense om in die alledaagse lewe verbonde te wees deur elkeen se inherente natuurlike vermoëns om vir ander om te gee, wat ook bekend staan as versweë kennis.
 
Afrikaanse grafiek sal volg