Kies jou taal: Engels Afrikaans

 Studentevrywilligwerk

Algemene inligting​​

Hoe studente betrokke kan raak:

  1. Koshuisstrukture
  2. Verenigingstrukture  
  3. Fakulteitskomitees
  4. Sportverenigings
  5. ​Deur by MGD in te stap (individuele studente wat graag betrokke wil raak)
     

​Daar is 'n geakkrediteerde program vir student vrywilligers met die doel om studente bevoeg te maak en hulle voor te berei vir vrywilligerdiens.

Die kursus is NQF 6-geakkrediteer en die doelwitte daarvan is soos volg:

 
  1. Inleiding tot gemeenskapsontwikkeling
  2. Projekbestuur en innovasie
  3. Verbonde burgerskap binne die internasionale en nasionale ontwikkelingsraamwerke.
 

Sommige van die projekte waarin studente betrokke is, val binne onderstaande kategorieë:

  1. Onderwys (mentorskap)
  2. Leierskap- en Lewensvaardighede
  3. Gesondheidsbevordering en -bewyssyn
  4. Kunste (kunsvlyt en drama)
  5. Sport
  6. Omgewingsbewussyn
 
​Die geakkrediteerde kursus en gemeenskapswerk van studente word amptelik deur die US erken en word ingesluit in die student se ko-kurrikulêre rekord.  
 
​​ social impact morning.jpg


maties hands.pngStudente, dit is maklik om betrokke te raak!

1. Voltooi hierdie vorm en stuur dit aan die onderskeie Programbestuurder:

     SU Kampus: Michelle Pietersen
 
   Tygerberg Kampus: Avril Whate

​2. U sal dan met die Programbestuurder ontmoet om te bespreek watter geleenthede die beste geskik is aan jou talente.

 

Hier is 'n paar van die geleenthede wat tans beskikbaar is:

res4.png

Geleenthede by Koshuise / PSO's / Verenigings

 
 
partners4.png

Geleenthede by Maties Gemeenskapsdiensvennote


 

​​​