Kies jou taal: Engels Afrikaans

Verbonde leer en onderrig

​​​​ 

​​​Verbonde leer en onderrig verwys na 'n vorm van leer en onderrig wat:

  • kurrikulêr of ko-kurrikulêr van aard kan wees;

  • toeganklik is vir akademiese krediete;

  • gestruktureerde besinning deur leerders en opvoeders insluit.  

     

Dit is ingebed in wedersydse voordeel vir almal wat betrokke is en sluit in alle pedagogiese praktyke wat eksperiënsiële tipe leer bevorder waarin kennis maatskaplik gekonstrueer is en op aktiwiteit gebaseer is.

Dit poog om die student se oorgang van die universiteit na die werksplek te fasiliteer, hou verband met samewerkende onderrigpraktyk, waar beroepslui in die praktyk mentors en mede-opvoeders word van studente, en verskaf geleenthede vir samewerkende navorsing wat fokus op onderrigpraktyk.

Studente word gementor om die nuwe generasie van verbonde, kritiese burgers sowel as instaatstellers van maatskaplike verandering te word.

Verbonde Leer en Onderrig kan een of meer van die volgende behels:

Afrikaanse Grafiek sal volg