Tera Term
Tera Term is die operasionele bedryfstelsel waarop die US sy finansiële en administratiewe transaksies en verslagdoening mee uitvoer. Om toegang tot die stelsel te verkry word 'n unieke gebruikersnaam (ID) aan die gebruiker toegeken.