Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Handelskrediteure

​​​

Handelskrediteure is verskaffers wat op die US krediteuredatabasis voorkom by wie die US kredietfasiliteite het.  Dit stel die US instaat om goedere en dienste by die verskaffers te bekom dmv 'n stelelgegenereerde bestelling terwyl die betaling in die toekoms geskied.  (Aankope op krediet).