Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Verpligtings

​​​

Aansoek om verpligtings te kanselleer?

 'n Epos met die volgende inhoud word versoek:

  • Rekwisisie/bestelnommer wat gekanselleer moet word.
  • Verskaf 'n kort kansellasie rede wat ook op die stelsel aangebring kan word.
  • Bevestig  dat die bestelling by die verskaffer dienooreenkomstig gekanselleer is.