Kerngeneeskunde Afdeling

Kontak ons

Kontakpersoon
Me Cari de Jager
Tel: +27 21 938 4352
Fax: +27 21 938 4694
E-pos: ccdj@sun.ac.za
E-pos2: nucmed@sun.ac.za​



Vind ons

Kerngeneeskunde Afdeling (Tygerberg-hospitaal)

Adres
Kerngeneeskunde Afdeling​
10de vloer Westelike ingang (Goudlaan)
Tygerberg Hospitaal
Francie van Zijlrylaan

Tygerberg, 7505


Google Maps: https://goo.gl/maps/Lzb3UeCRZm3GxUuA6
What3Words: https://what3words.com/atoms.diet.whispers

Wes-Kaap Akademiese PET/RT Sentrum (Tygerberg-hospitaal)

Kontakpersoon
Nathan Damons
Tel: +27 21 938 6552
Faks: +27 21 938 6553
E-pos: nathan.damons@westerncape.gov.za
E-pos2: TBH.petctcentre2@westerncape.gov.za

 

Adres
Wes-Kaap Akademiese PET/RT Sentrum
Gene Louwgebou (X-Blok)
Tygerberg Hospitaal
Francie van Zijlrylaan
Tygerberg, 7505

Google Maps: https://goo.gl/maps/sattkQWssw4tBySE6
What3Words: https://what3words.com/novelist.famed.expert


Aanwysings

Aanwysings na Tygerberg Akademiese Hospitaal vanaf die N1

  • Verlaat die N1 by afrit 20.
  • Indien u vanaf Kaapstad kom, draai regs by die verkeerslig om in Mike Pienaar Boulevard te kom (draai links as u van die Paarl af kom).
  • Volg Mike Pienaar Boulevard tot by die kruising met Tienie Meyerrylaan, waar u regs draai.
  • Die pad maak 'n boog en word Francie van Zijlrylaan.
  • Gaan verby die ingang van Universiteit Stellenbosch / Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se ingang en die Hospitaalgebou wat nou aan u linkerkant geleë is.
  • Hou links en volg die pad tot by die verkeerslig by die Westelike ingang van Tygerberg Akademiese Hospitaal. Neem die glipbaan links voor die verkeersligte om die hospitaalgronde binne te gaan.

 

Aanwysings na Tygerberg Akademiese Hospitaal vanaf Kaapstad Internasionale lughawe

  • Volg die aanwysings vanaf die lughawe na Bellville. (Hou links na die vulstasie om die oprit na Borchard's Quarryweg te kry)
  • Ry aan tot by die kruising met Robert Sobukweweg en draai regs.
  • Ry reguit aan in Robert Sobukweweg en draai links by die kruising met De la Reyweg.
  • Ry met De la Reyweg tot by die kruising met Francie van Zijlrylaan en draai regs.
  • Hou regs tot by die eerste stel verkeersligte, ry reguit tot voor die volgende verkeersligte en neem die glybaan links om die hospitaalgronde binne te gaan.

 

Op die hospitaalgronde: vind die Afdeling Kerngeneeskunde


  • Volg die pad na die hoofgebou.
  • Parkering is beskikbaar links aan die westekant  van die hospitaal OF aan die suidekant (pad na regs voor die hoofgebou en tweede pad links).
  • Gebruik Ingang 3 (onder die ambulansdek).
  • Neem die hysbak tot op 10e vloer. Volg die aanwysings na die ontvangs.

Findus1.jpg 

Op die hospitaalgronde: vind die Wes-Kaap Akademiese PET/RT sentrum (WCAPC)


  • Draai regs direk na u die westelike ingang van die hospitaal binnegegaan het.
  • Volg die blou padwysers (Weskaap Akademiese PET/RT sentrum) na die parkeerarea aan u linkerkant, net voor die gebou. Die Sentrum is reg langs die parkeerarea.
Findus2.png