Centre for Inclusivity
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Diversiteit feesviering

​​​​​​​​​​​​​​​​​

​​​​​​​​​​​​"Diversiteit is een van die hoekstene van die Universiteit se nuwe Visie 2030. Ons wil meer inklusief word, en ons doen dit deur toegang tot Maties te verbreed en ʼn verwelkomende kultuur te kweek. ....

Die US pluk reeds die vrugte van diversiteit. Ons is trots dat ons nie net 'n kennisverskaffer is nie, maar ook ons studente toerus om in die konteks van ons land en vasteland te funksioneer."

​- Prof H Russel Botman

 


​​

 
facebook.jpg twitter.jpg