Volg die onderstaande skakels vir 'n oorsig oor die Universiteit van Stellenbosch se studente inskrywings en kwalifikasies oor die afgelope 10 jaar.
Personeel van die Universiteit van Stellenbosch kan verdere toegang verkry tot studente data deur die SUN-i Besigheidsintelligensie-stelsel