Information Governance
Welkom by Universiteit Stellenbosch


​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Die volgende inligting is beskikbaar op die IOB-Instrumentpaneel: (toegang is beperk tot US-personeellede)​​​​​​​​​​​​​​​​

Beplanningsinligting ​Klik hier​​​​​

  • ​​Finansiële ontleding van die Universiteit en sy fakulteite
  • Studiegeld en bloktoekennings
  • Onderriginsette en-uitsette, navorsingsuitsette
  • Voltyds ekwivalente (VE-) studente​ 

VE-studente-inligtingKlik hier​​​​​

  • Definisies
  • KOV (klassifikasie van opvoedkundige vakinhoud) en kursusvlakperspektief
  • Ras- en geslagsperspektief en KOV
  • Kursusvlak
  • Finansieringsgroep
  • Fakulteitsperspektief​

Strategiese bestuursaanwysers (SBA’s)Klik hier

SBA's vir die US Institusionele Voorneme en Strategie 2013–2018. Die Institusionele Voorneme en Strategie (IVS) 2013–2018 het die posisionering van die Universiteit vir die 21ste eeu uiteengesit. Daardie posisionering was veranker in drie strategiese prioriteite, naamlik die verbreding van toegang, die handhawing van uitnemendheid en die versterking van sosiale impak, sowel as vier strategiese fokusgebiede, synde studentesukses, diversiteit, die kundigheidsbasis, en sistemiese volhoubaarheid. Die hoofkenmerke van Visie 2030 was inklusiwiteit, innovasie, toekomsgerigtheid en transformasie. Die verwesenliking van Visie 2030 is deur drie strategiese prioriteite ondersteun, naamlik die verbreding van toegang, die behoud van uitnemendheid, en die bevordering van die US se impak op die samelewing.​

InfografikaKlik hier​​​​

  • ​US-personeel
  • US-studente
  • Personeel nasionaal
  • Studente nasionaal
  • Studente-personeel-getalsverhoudinge​

RangordelysteKlik hier​​​​

  • Posisie, algehele telling en aanwysers van Suid-Afrikaanse universiteite op Times Higher Education Emerging Economies
  • QS
  • QS BRICS
  • ARWU
  • CWTS
  • Clarivate Analytics​​

VerslaeKlik hier​​​​​

  • Beplanningsinligtingsdokumente
  • Feiteboeke
  • VitalStats-publikasies​ (DHOO)
  • Inskrywingsverslae​


Navrae:

Me René Robbertze
Stuur e-pos
​+27 21 808 4528​