Wanneer is die leningsrekening beskikbaar?
Die leningsrekening is beskikbaar vanaf 1 Mei in die huidige uitbetalingsjaar.
Wat is ’n leningsrekening?
Die toegekende lening word gekrediteer teen die studentegeldrekening vir die betaling van die studentegeldrekening.