Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Buitelandse betalings


Buitelandse betalings word gemaak aan alle buitelandse entiteite of persone wat nie Suid-Afrikaanse bankrekenings het nie.

Alle buitelandse betalings word gedoen ooreenkomstig die finansiële riglyne soos bepaal deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), wat van toepassing is wanneer die US buitelandse betalings maak.

Indien betalings nie deur SARB-reëls en -regulasies toegelaat word nie, moet daar by die SARB om toestemming aansoek gedoen word om die betaling te maak.​