Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Belasting op Toegevoegde Waarde ("BTW")

 

Universiteit Stellenbosch (US) is vir BTW geregistreer (registrasienommer 4920118959).

Hierdie beleid maak voorsiening vir die finansiële riglyne soos bepaal deur die BTW-wet wat van toepassing is wanneer die US 'n eis vir BTW instel, die metode waarvolgens 'n kostepunt se BTW-eispersentasie bepaal word, asook die uitreiking van fakture.​