Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Geskenke


 

​​​​Die aankoop van geskenke met universiteitsfondse en die ontvangs van geskenke deur personeel is onderworpe aan die finansiële reëls en regulasies soos uiteengesit in die Finansiële Beleid. Die US funksioneer volgens streng etiese norme en daar word van personeel verwag om nie geskenke of uitnodigings te aanvaar wat hierdie norme onder verdenking kan bring nie. Verklarings kan elektronies op SUN-E-HR gedoen word.​