Hierdie gedeelte verduidelik verskillende metodes waarvolgens 'n betaling aan die Universiteit Stellenbosch gemaak kan word.