Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Debiteure

 

Wanneer reik ek 'n faktuur uit?

Wanneer ʼn omgewing bewus raak dat ʼn diens en/of goedere (deur die US) gelewer gaan word, moet die eksterne entiteit (debiteur) gefaktureer word.  Die debiteure afdeling word deur die interne omgewing gekontak om vas te stel of die debiteur reeds op die debiteurestelsel bestaan en aktief is.

 

Hoe doen ek aansoek vir 'n nuwe debiteurskode?

Verwys asseblief na Vorms


Hoe reik ek ‘n faktuur uit?

Verwys na handleiding

Verwys na Algemeen Fakturering


Hoe bereken ek BTW?

Verwys na ons BTW webblad

Verwys na Research Development webblad


Hoe weet ek dat ‘n faktuur betaal is?

Die gebruiker wat faktuur toegevoeg het ontvang ʼn outomatiese e-pos ter bevestiging van betaling wat ontvang is.

 

Hoe word 'n faktuur gekanselleer?

Versoek vir kansellasie, saam met goedkeuring van kostepuneienaar, vanaf omgewing na Finansies.

'n Faktuur word deur Finansies dmv 'n kredietnota gekanselleer.