Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Interne Beheer

 

Brendon Grindlay-Whieldon
Kontroleur
E-pos jou navraag 
Tel: 021 808 4311

 

Personeellede en studente moet enige vorm van onetiese gedrag, ingesluit seksuele teistering en rassediskriminasie, via die etiek-blitslyn aanmeld. Die etiek-blitslyn word deur Deloitte bestuur en alle verslae is anoniem. Die etiek-blitslyn kan geraadpleeg word by un@ethics-line.com of 0800 204 549.