History
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Voorgraads


Semester 1

​Ges 114 (12) Inleiding tot die vernaamste globale patrone en ontwikkelinge in geskiedenis  (3L,1T) 

Ges 214 (16) Sleutelprosesse in Westerse Wordingsgeskiedenis (3L,1T) 

Ges 318 (24) Geskiedenis van die 20ste eeu: ‘n globale perspektief  (4L) 

Meta 324 (12) Dimensies van historiese bewussyn (2L) 


Semester 2


Ges 144 (12) Oorsig oor die Suid-Afrikaanse Geskiedenis (3L,1T) 

Ges 244 (16) Afrika en Suid-Afrika: Kolonisasie en die herrangskikking van samelewingsordes  (3L,1T) 

Ges 348 (24) Suid-Afrika in die 20ste Eeu (4L)