13463 – 778 (120)
BA Hons (Geskiedenis)
Spesifieke Toelatingsvereistes
Studente wat beskik oor ʼn BA-graad met Geskiedenis as hoofvak, waarin minstens 60% behaal is.
Programstruktuur
Aard van program
Die program is toegespits op die teoretiese aspekte van Geskiedenis as wetenskap en geselekteerde temas uit die Internasionale, Afrika en Suid-Afrikaanse geskiedenis. In Teoretiese Geskiedenis word drie verpligte komponente vereis en by temas uit die Suid-Afrikaanse Geskiedenis ʼn keuse van twee komponente uit ʼn lys van opsies.
Verpligte modules
10137 : Teoretiese Geskiedenis 771(60)
10139 : Suid-Afrikaanse Geskiedenis 771(20)
10140 : Tesis (Teoretiese/Suid- Afrikaanse Geskiedenis) 771(40)
Assessering en Eksaminering
ʼn Uitgebreide reeks werkopdragte, eksamens en ʼn tesis
Navrae
Programkoördineerder: Dr A. Ehlers
Tel.: 021 808 2190 E-pos: aehl@sun.ac.za