History
Welkom by Universiteit Stellenbosch

3de Jaar Modules

Semester 1

 

13463 - Ges 318 (24) 

Geskiedenis van die 20ste eeu: ‘n globale perspektief (4L) 

 

Politieke, omgewings en sosiale perspektiewe op 'n seleksie van temas uit die 20ste eeu insluitende:

  • Globale sosiale, omgewings, ekonomiese, demografiese en politieke verskuiwings en kulturele verandering: godsdiens, geslag en klas
  • Verandering in die burgerlike samelewing, opvoeding en onderwys, die kunste en wetenskap in die lang 20ste eeu

 Historiografie en historiese metodologie: 'n basiese verkenning

 

Koloniale bevryding en nasiebou in die 20ste eeu

  • Die einde van die formele imperiale era
  • Onafhanklikheidsbewegings in Afrika en Indië
  • Nuwe State
  • Kulturele fasette van onafhanklikheid: die soeke na 'n "suiwer" Afrikakultuur
    Afrika in 'n globaliserende wêreld

Semester 2

 

13463 - Ges 348 (24) 

Suid-Afrika in die 20ste Eeu (4L)        

  • Perspektiewe op die Anglo-Boereoorlog/ Suid-Afrikaanse Oorlog
  • Welvaart en armoede as standhoudende faktore in 20ste-eeuse Suid-Afrika  
  • Kulturele en politieke dimensies in die opkoms en verval van Afrikaner-nasionalisme
  • Perspektiewe op apartheid
  • Die groei en dinamika van swart politieke organisasies, en die magsoorname in 1994
  • Vroue en verandering in die Suid-Afrikaanse samelewingsorde
  • Amerikaanse kultuurbeïnvloeding op blanke en swart Suid-Afrika in historiese perspektief