History
Welkom by Universiteit Stellenbosch

1st Jaar Modules

Semester 1

 

13463 - Ges 114 (12) 

Inleiding tot die vernaamste globale patrone en ontwikkelinge in geskiedenis (3L,1T) 

  • Nomadiese samelewings
  • Die landbou revolusie en totstandkoming van gevestigde samelewings
  • Die ontwikkeling van komplekse samelewings
  • Die ontluiking van moderniteit en die nywerheidsomwenteling
  • Historiese konstruering van die moderne globaliserende wêreld

Semester 2


 

13463 - Ges 144 (12) 

Oorsig oor die Suid-Afrikaanse Geskiedenis (3L,1T) 

  • Debatte rondom die vestiging van bevolkingsgroepe in Suid-Afrika

  • Botsings in die binneland - historiese betekenis van 19de-eeuse migrasies

  • Die minerale revolusie en die impak op moderne Suid-Afrika

  • Afrikanernasionalisme as historiese faktor

  • Segregasie en apartheid

  • Swart nasionalisme en politiek in die 20ste eeu

  • Suid-Afrika en die buitewêreld