Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Tera Term stelselopleiding

​​​​Wat is Tera Term?

Tera Term is die bedryfstelsel wat die US gebruik om sy finansiële te boekstelling en transaksies mee uit te voer en af te handel. Hierdie stelsel staan ook in algemene gebruikerstaal bekend as die “Swart Skerm" of “Sentrale Rekenaars" en word gehuisves onder SUNFin.

 

Tera Term Opleiding

Opleiding op die stelsel word aanbeveel vir:

  • Alle US nuwe gebruikers
  • Enige persoon (US werknemer/student) wat kostepuntbestuur toepas
  • Tesouriere  van HK kostepunte
  • Tesouriere van Vereenigingskostepunte

 

Opleidingsprogramme

Die volgende opleidingsprogramme is beskikbaar: