Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Interne Beheer

 

 

Die behoefte aan die funksie van 'n finansiële kontroleur is geïdentifiseer ten einde ondersteuning aan bestuur oor die internebeheer-omgewing en heersende bestuurspraktyke te bied.

Die take van die kontroleur sluit in, maar is nie beperk nie tot:

  • Vestig die gekombineerde versekeringsmode en hou dit in stand
  • Voer ad hoc- finansiële ondersoeke uit, soos vereis deur bestuur en die oudit- en risikokomitee
  • Verbeter die onderliggende internebeheer-omgewing waar nodig
  • Dien as 'n skakel tussen die Afdeling asook die groter US-sfeer en die interne-ouditfunksie
  • Ondersoek verslae wat op die etiek-blitslyn ingedien is
  • Dien as 'n sentrale ondersteuningsfunksie by die seleksie en uitrol van die nuwe finansiële stelsel