Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Kostepunte

​​

​​​​

Definisie en doel van ʼn kostepunt

ʼn Kostepunt word gebruik om ʼn poel van fondse vir ʼn spesifieke doel te definieer.  ʼn Kostepunt word aan ʼn spesifieke organisatoriese eenheid binne die universiteit gekoppel.  Verskillende eienskappe word aan ʼn kostepunt gekoppel wat belangrik is vir finansiële verslagdoening.