Ekklesia
Welcome to Stellenbosch University

Woord en Fees

​​

​                             WoordEnFees  2017-2018.jpg




Woord en Fees is 'n hulpmiddel vir gemeentes ter verryking van liturgieë en die ontwikkeling van preke, in aansluiting by die seisoene en feeste van die kerkjaar. Dit beoog die vestiging van die feeskarakter van die erediens en gebruik tekste soos uiteengesit in die Revised Common Lectionary, 'n ekumeniese leesroosters. Woord en Fees het in die 1997/98 liturgiese jaar begin in aansluiting by die Leesrooster vir lidmate wat reeds aan die gang was. Dit is ontwikkel deur medewerkers van die NG Kerk en VG Kerk om lidmate vastigheid te gee in die tradisie van die kerk en ekumene. Intussen het 'n vennootskap met Word and Worship ontwikkel. Die Afrikaanse publikasie word jaarliks deur Ekklesia en Bybel-Media uitgegee.

 

Woord en Fees is a resource for congregations to enrich their liturgies and develop sermons in conjunction with the seasons and feasts of the liturgical year. Woord en Fees aims to strengthen the feastly character of the worship services in congregations by using texts developed by the ecumenical Revised Common LectionaryWoord en Fees was first published in the 1997/98 liturgical year in conjunction with Leesrooster vir lidmate which was already functioning. The publications were developed by co-workers from the Dutch Reformed Churh and the Uniting Reformed Church to ground church members in the tradition of the church and ecumenicity. A partnership with Word and Worship grew since then. The Afrikaanse publication is published annualy by Ekklesia and Bybel-Media.