SUNFin gaan lewendig in 2022
Die projespan beplan om on 1 Julie 2021 lewendig te gaan met SUNFin sodat die nuwe akademiese en finansiële jaar op ‘n nuwe finansiële stelsel kan begin. Die US werk nou saam met ons implementeringsvennoot Visions, die implementeringsvennoot om die nuwe stelsel op ‘n toepaslike wyse op te stel, meganismes te bou om integrasie met die betrokke stelsels te verseker, data suksesvol oor te dra en gebruikers te betrek en oplei om doeltreffend op die nuwe finansiële stelsel te werk.