Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Voorraadaankope

Aanvra van voorraad uit die betrokke stoor geskied rekenaarmatig per voorraadrekwisisie met program EAS501P.

Daar is tans 8 store waaruit voorraad onttrek kan word naamlik:

7311 Skyfbehoeftestoor
7312 Skoonmaakbenodigdhedestoor
7314 Breekwarestoor
7315 Linnewarestoor
7316 Klerasiestoor
7317 Kombuiswarestoor
7381 Meubelstoor
7319 Noodhulpstoor

Hoe om 'n voorraadrekwisisie te voltooi, klik HIER