Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Debiteure

Hoekom 'n faktuur?

Die US is op 'n faktuurbasis vir BTW geregistreer en alle buitewerk, navorsing, konsultasie en goedere en/of dienste wat gelewer word, moet gefaktureer word via die debiteurestelsel.

 

Hoekom 'n debiteurskode?

'n Amptelike faktuur moet aan die vereistes soos deur SAID (SARS) bepaal word, voldoen.

'n Debiteurskode vir 'n kliënt maak voorsiening vir hierdie vereistes en korrekte inligting verskyn op die amptelike faktuur.

 

Hoe bepaal ek of daar BTW op 'n faktuur moet wees?

Verwys na ons BTW webblad en SARS ivm BTW