Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Tera Term stelseltoegang


 

​​​​Tera T​erm

Tera Term is die operasionele  bedryfstelsel waarop die US sy finansiële en administratiewe transaksies en verslagdoening mee uitvoer. Om toegang tot die stelsel te verkry word 'n unieke gebruikersnaam (ID) aan die gebruiker toegeken.