Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Organisatoriese Eenheid

Alle sake-eenhede van die Universiteit is hiërargies in Organisatoriese Eenhede gerangskik. Aan elke Organisatoriese Eenheid (OE) is 'n 4-syfer-kode toegeken, saam met 'n kort beskrywing van die OE. Die OE-struktuur vorm ook die basis vir verslagdoeningskanale binne die Universiteit.