In my kontak met Alvira Albertus, spesifiek epos kommunkasie, was my ondervinding sover nie goed gewees nie. Sy is in my mening nie professioneel in haar geskrewe kommunikasie nie. My kollega, Nomusa Hlongwa, het dieselfde ondervind met Alvira. Sy sal haar kliëntediens moet verskerp en veral haar eposse op 'n professionele wyse hanteer aangesien sy vir Menslike Hulpbronne werk en met baie kliënte omgaan.