​Die diens vandat die vaslegging oorgeneem is deur hoofkampus is swak. Daar was nooit sulke probleme of Tygerberg met nuwe ut nommers nie. die werk was onmiddellik hanteer. ons het gister die ut nommers gekry van personeel wat al die 1ste Oktober begin het. Die departement moet nou nuwe personeel betaal wat die helfte van die maand nie gewerk het nie