Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Sign In

Experience

Unacceptable service\Onaanvaarbare diens

Experience Details

E​k het op 14/10/19 geskakel ivm 'n navraag aangaande geldelike hulp vir werknemers se kinders se skool en tersiere opleding.  Die Afrikaanse dame wat geantwoord het, het my aangeraai om 'n e mail te stuur met die navraag.  Charne Pool het e mail terug getuur en nie geweet waarvan ek praat nie.  Ek het weer die 14de gebel, die Afrikaanse dame het gese sy sal vir Charne inlig wat sy vir my moet stuur. Teen 10:00 15/10/2019 het ek nog niks onvang nie.  Ek skakel toe weer, en Ricardo het geantwoord en ek het kort daarna 'n e mail met die korrekte inligting ontvang.  Die  feit dat ons as werknemers nie ordentlik ingelig is tov hierdie voordeel nie, is ook kommerwekkend

 

HR Contact

Ontvangsdame en Charne Pool van HR kantoor by 021 808 2753

Respondent's Name

Sonja Schell

Respondent's Contact Number

082 336 1920, sonjashell@sun.ac.za

Is SU Employee?

Yes

Feedback Classification

Human Resources \ Menslike Hulpbronne
Attachments
Created at 10/15/2019 13:18 by  
Last modified at 10/15/2019 13:18 by