Ek het vir die eerste keer op 2 Oktober 'n navraag gedoen om my IRP-5 te kry - dit is geignoreer - ek het dit opgevolg met nog e-posse, maar meer as 'n week later het niemand nog my IRP-5 verskaf nie. Dit het implikasies vir my persoonlike belasting wat teen die einde van Oktober ingedien moet word.