Antwoorde op jou vrae
Vir enige inligting wat jy oor die SUNFin implementeringsprojek mag hê, kyk gerus of jou vraag hieronder beantwoord word. Indien nie, stuur vir ons 'n epos by sunfin@sun.ac.za
1.
Wat is SUNFin?
2.
Hoekom benodig ons SUNFin?
3.
Wanneer gaan SUNFin lewendig?
4.
Wat gaan verander?
5.
Wie kontak ons vir inligting?