SUNFin
Welkom by Universiteit Stellenbosch



​​

​​Kom ons gesels


Die SUNFin-span gebruik verskeie maniere om verslag te doen oor hoe die projek vorder. Kyk gerus vir inligting op die volgende kanale:

 
  • SUNFin implementeringswebtuiste
  • Gereelde inligting oor die status van die projek deur info@stellenboschuni
  • SUNFin is ‘n standaard agenda-item op alle betrokke US bestuursforums en vergaderings
  • Leierskapbetrokkenheidsessies (waar nodig)
  • Opdateringsessies oor die projek met die bestaande finansiële stelselgebruikers (word beplan)
 
Indien jy enige kommentaar, bekommernisse of vrae het oor die SUNFin-implementeringsprojek, kontak ons by: 


 

sunfin@sun.ac.za

of

Liesel Grobbelaar (projekbestuurder​): lieselg@sun.ac.za​