SUNFin
Welkom by Universiteit Stellenbosch


SUNStudent-Banner-for-SU-Website-Larger.jpg​​

​ 

Totsiens swartskerm. Maak kennis met... 
  • ’n gebruikersvriendelike, webgebaseerde finansiële stelsel;
  • geoutomatiseerde finansiële transaksies volgens werksvloei;
  • verbeterde finansiële verslagdoening en ontledings; en
  • toegang tot die finansiële stelsel intyds en op enige plek deur jou webgekoppelde toestel.
​​Met die implementering van ons nuwe, wolkgebaseerde finansiële stelsel – SUNFin – betree die US die opwindende wêreld van nuwe generasie- finansiële sagteware. ​​​​

​​​​​​​​​​​​​​​​​