
Middagete-inligtingsessies
Die ANO het 'n reeks middagete-inligtingsessies vir 2019 gestig. Die doelwit is om inligting oor navorsingsbefondsingsgeleenthede en professionele ondersteuningsdienste by die US deur die ANO te deel, en om akademiese personeel, na-doktorale genote en NG-studente te help met enige vrae rakende institusionele navorsingsverwante prosesse en vereistes.
|