pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

NAGRAADSE Studies​​

      NAGRAADSE STUDENTESTEUNDIE​NSTE



​​​​​​​​​​​​​​​​​Leersentrum

Die Leersentrum is op die boonste verdieping van die Universiteit Stellenbosch Biblioteek op Stellenboschkampus geleë. Dit bied ’n innoverende en stimulerende leeromgewing wat die Biblioteek ’n lewendige verlengstuk van die klaskamer maak. Dié toegangsbeheerde fasiliteit is vir die uitsluitlike gebruik van geregistreerde studente en personeel van die Universiteit​.​​​​

KONTAKBESONDER-​HEDE

  •  Boonste Vlak,
         Universiteit Stellenbosch
         Bioblioteek​
  • ​+27 21 808 2468
  •  Web​​werf