Akademiese Ontwikkeling & Navorsing (AON)
Die SLT ontwikkel, bevorder en ondersteun die gebruik van leertegnologieë vir leer en onderrig aan die US.
Lees meer ›
Bedryf, Telematies en Projekte (BTP)
Die departement vir BTP binne die SLT fokus op verskeie dienste en projekte wat toegang verskaf tot onderrig wat gebaseer is op leertegnologieë.
Lees meer ›
Leertegnologie Ondersteuning (LTO)
Die SLT verskaf opleiding en ondersteuning aan dosente oor die integrasie van leertegnologieë aan die US.
Lees meer ›