Human Resources
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​Hieronder is antwoorde op ons mees algemene vrae oor Werknemer Welwees: ​​​​​ ​​​​

Welwees

Alle personeel van alle US-kampusse het toegang tot die program se dienste.

Nee, daar is egter koste verbonde aan die dienste wat vooraf deur Human Resource Management betaal is.​​

​​​​Welwees Programme

'n Werknemervoordeelprogram om personeellede by te staan met persoonlike en/of werksverwante uitdagings wat hulle gesondheid en welwees sowel as hulle werksprestasie kan beïnvloed.​

Help werknemers om hulle persoonlike en/of werksverwante uitdagings te erken, te begryp en na oplossings daarvoor te soek.
Skep 'n platform vir personeel om professionele hulp te kry met nuwe en/of bestaande werkbestuurskwessies.​

  • Vertroulikheid is ’n hoeksteen van die beroep. Die WBP/WWP se dienste strook met alle professionele standaarde, etiek en regsvereistes oor die bestuur van inligting.
  • Vrywillige deelname  - Deelname aan die WBP/WWP is geheel en al vrywillig. Dit is die Universiteitsbestuur se prerogatief om die program by ’n personeellid in nood aan te beveel .
  • Geen stigmatisering - Die Universiteit respekteer sy werknemers se regte. Dít sluit in dat daar geensins gediskrimineer mag word teen werknemers wat van WBP/WWP-dienste gebruik maak nie.

Ons ure is vanaf 08:00 - 16:30.

Die WBP-kantoor is geleë in die Afdeling Menslike Hulpbronne, Admin C, Victoriastraat, Stellenbosch (klik op kaart)​. 

Kontak die hoof van Werknemerwelwees direk by shibu@sun.ac.za of 021 808 4824 or Adean Schippers by schippers@sun.ac.za of 021 808 3201.

Life Employee Health Solutions: Oproepsentrum 0800 004 770 voltyds beskikbaar
SMS-lyn 31581, WhatsApp-lyn 066 488 2273; e-pos​: ewp@lifehealthcare.co.za

Dit is beter om'n afspraak te maak – sodoende word verseker dat iemand beskikbaar sal wees om met jou te gesels.

As jy' n afspraak het, sal jy onmiddellik op jou afspraaktyd bygestaan word.​​

Dít hang af van die aard van jou versoek. Vir WBP/WWP sal jy gesels met ’n professionele voorligter en/of praktisyn wat in welweesdienste opgelei is.

Die Welweesprogram werk in vennootskap met Gimnasium (Coetzenburg en Tygerberg) wat oor gimnasiumgeriewe en fiksheidsprogramme vir personeel beskik. ​​
https://www.sun.ac.za/english/human-resources/Pages/​Wellness-physical.aspx

Ja, die Gimnasium (Stellenbosch) bied lidmaatskap aan US-personeel.​