Natuurwettenskappe
Welkom by Universiteit Stellenbosch
​​​​

​​​​​​​​​​​​
Die Fakulteit Natuurwetenskappe bestaan uit ag dinamiese departemente wat in 'n aantal geboue op die hoofkampus gehuisves word. Hier word onderrig  en nagraadse navorsing ondersteun met behulp van baie modern toerusting en hoogs opgeleide en ervare personeel.

Die navorsingsinstitute en -sentrums wat onder die vaandel van departemente in die Fakulteit Natuurwetenskappe funksioneer, versterk die onderrig- en navorsingsprogramme van die fakulteit. Klik hier vir die Fakulteit se organisasiestruktuur.

​​Departemente ​​​​​​

Die Fakulteit Natuurwetenskappe bestaan uit agt dinamiese departemente; met die departement Wiskundige Wetenskappe wat uit die afdelings Wiskunde, Toegepaste Wiskunde en Rekenaarwetenskap bestaan.

​​​​​​​​​​​Ons Navorsingsentra, -buro's en -institute​

​Die volgende navorsingsentra, -buro's, -institute en fasiliteite val onder die Fakulteit Natuurwetenskappe:​

​Navorsings​entra, -bur​o's en -institute​

​Kontakpersoon

​Telefoon

​Stuur e-pos

​​​DWI-NNS Sentrum vir UItnemendheid in Indringerbiologie (SIB) ​Prof Guy Midgley
​​+27 21 808 3223
Stuur e-pos
Instituut vir Lasernavorsing ​Dr Pieter Neethling ​​+27 21 808 3374 Stuur e-pos
Sentrum vir Bioinformatika en Berekeningsbiologie ​Prof Hugh Patterton ​​+27 21 808 2774 Stuur e-pos
​​Suid-Afrikaanse Sentrum vir Epidemiologiese Modellering en Analise (SACEMA) ​Prof Juliet Pulliam ​​+27 21 808 2786 Stuur e-pos
Universiteit Stellenbosch Waterinstituut ​Prof Gideon Wolfaardt ​​+27 21 808 3039 Stuur e-pos


Ons Fasiliteite

​Fakulteitsfasiliteite​​ ​Kontakpersoon ​Telefoon ​Stuur e-pos
Dierefasiliteit
Diere-etiek
​Me Judith Farao
​+27 21 808 3631
Stuur e​-pos 
Meganiese werkswinkel ​Dr Christine Steenkamp
​+27 21 808 3391
Stuur e-pos
Aanvraag vir dienste
NARGA rekenaargebruiksentrum ​Me Ilse de Kock ​+27 21 808 2682 Stuur e-pos
Sentrale Analitiese Fasiliteite (SAF) ​Prof Gary Stevens ​+27 21 808 3172 Stuur e-pos

​ ​​​​

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​