Biochemistry
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Navorsing

​​​​​​​​​​​​Die Departement Biochemie by Universiteit Stellenbosch het 'n hele aantal aktiewe navorsingsgroepe, wat elkeen beduidende bydraes lewer tot biochemie en die wetenskap in geheel (sien ons onlangse publikasies lys)​

Ons navorsingslaboratoria huisves die mees gevorderde navorsingstoerusting wat deur hoogsopgeleide tegniese personeel bestuur word - alles essensieel vir 'n hoë standaard in biochemie navorsing.

Ons nagraadse studente verkry waardevolle laboratorium-ervaring in beide die basiese sowel as gevorder navorsingstegnieke. Dit stel hulle in staat om Stellenbosch te verlaat met die kennis en die ervaring om sukses in hulle loopbane te verseker.

Meer inligting is beskikbaar by die skakels na die onderskeie navorsingsgroepe.