Business Management
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Menslikehulpbronne-ondersteuning

​​​​

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het verskeie vennootwerkgewers, naamlik die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdienste (NGLD), die Wes-Kaapse Regering Departement Gesondheid (WKR:G) en die Mediese Navorsingsraad (MNR). Ons verskaf, via die Afdeling Besigheidsbestuur, bykomende ondersteuning aan die Universiteit se Afdeling Menslike Hulpbronne. Dit sluit die volgende in:
 
  • Koördineer vergaderings van die Komitee vir Akademiese Aanstellings en Bevorderings (KAAB).
  • Koördineer vergaderings van die Fakulteits- en institusionele MH Komitee.
  • Koördineer kontrakaanstellings.
  • Stel 'n jaarlikse personeelplan vir die Fakulteit op.
  • Koördineer aansoeke om buite-/privaat werk.
  • Koördineer die aanstelling van personeel wat deur die Departement Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) se Toekenning vir Kliniese Opleiding bekostig word.​
Die personeel wat by hierdie take betrokke is:

Lezel Fisher​​​

Besigheidsbestuur: Koördineerder

Lezel Fisher

+27 21 938 9493

​​​Stuur e-pos






Pruniel Thornes​​​

Senior Administratiewe Beampte

Pruniel Thornes​

+27 21 ​938 9848​

​​​Stuur e-pos





​​​​​

Nuttige skakels


BESIGHEIDS-INTELLIGENSIE