Business Management
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Algemene Finansiële Bestuur

​​​​​​​

Die Afdeling Besigheidsbestuur moet deur middel van vernuwende, toekomsgerigte ondersteuningsmeganismes 'n Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe opbou wat operasioneel en finansieel volhoubaar is. Dit sluit die volgende in:

 

  • Verskaf flink, akkurate inligting aan sleutelbelanghebbendes; en beskerm terselfdertyd Universiteitsbates, reëel sowel as ontasbaar, en verseker dat aan Universiteitsbeleide en ‑prosedures voldoen word.
  • Funksioneer as onontbeerlike vennoot in aangeleenthede wat ekonomiese, finansiële en fidusiêre insette en kundigheid verg.
  • Bedien die Fakulteit van raad oor beleid en prosedures.
  • Bestuur die Finansies diensvlak ooreenkoms
  • Hoof begroting finansiële bestuur
    • Jaarlikse begroting toekenning
    • Bestuur van onderriggelde
    • Strategiese toekennings
    • Geïntegreerde begroting rapportering
    • Fakulteit beleggingsbestuur
  • Bestuur en oorsig van die Departement Hoër Onderwys en Opleiding se Kliniese Opleiding toekenning
  • Bate bestuur
  • Kortkursus finansiële oorsig​


Personeellede in die Kantoor vir Algemene Finansiële Bestuur:​

​​
Stefan Engelbrecht​​​

Adjunkdirekteur: Besigheidsbestuur

Stefan Engelbrecht

+27 21 938 9939

​​​Stuur e-pos






Darius Rhoda​​​

Finansiële Beampte: Besigheidsbestuur

Darius Rhoda

+27 21 938 9187

​​​Stuur e-pos






Given Nkuna​​​

Senior Administratiewe Beampte

Given Nkuna

+27 21 938 9479

​​​Stuur e-pos






Pruniel Thornes​​​

Senior Administratiewe Beampte

Pruniel Thornes

+27 21 ​938 9848​

​​​Stuur e-pos





​​​​​​​​​