Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Voertuigtender

Voertuie kan op Woensdag 5 Julie 2023 vanaf  08:30 tot 16:00 by die Universiteit Stellenbosch se Vervoerdienste te Banghoekweg besigtig word. Tendervorms moet voor  16:00 op 5 Julie 2023 by gemelde adres ingelewer word. 

Klik hier om die voertuiglys te sien.

Kontak: Lelanie Langford 808 467 vir meer inligting.