Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Transformatiewe Assessering Praatjie
Outeur: Magriet de Villiers
Gepubliseer: 25/08/2023

Talks @ Stellenbosch University se nuutste episode van LOV se “Talking Transformative Assessment”-podsendingreeks, voer Elzette le Roux en Hanelie Adendorff (Sentrum vir Onderwys en Leer) ’n prikkelende gesprek met Magriet de Villiers van die Sentrum vir Leertegnologieë. Hierdie gesprek handel oor akademiese integriteit, 'n kritiese onderwerp in hoër onderwys, veral in die tyd van Kunsmatig Intelligensie. Terwyl hulle oorweeg wat hierdie "AI", Akademiese Integriteit, is en hoe dit verband hou met assessering sowel as die ander "AI" (KI) toepassings, raak hulle onderwerpe aan soos eienaarskap, verantwoordelikheid en "wie se besigheid" akademiese integriteit is.

 

Skakel in en sluit aan by die gesprek oor akademiese integriteit en hoe dit verweef is met transformerende assessering.


Image under license by /freepik.com