​​​​​​​

​​​​​​ ​​Matieland is die Universiteit Stellenbosch (US) se bemarkingstydskrif wat
twee keer per jaar verskyn en aan alumni, donateurs, besoekers en kliënte
van die US versprei word. Hoewel die Universiteit diepgewortel is in Afrika, strek sy werksaamhede regoor die wêreld. Oor die afgelope honderd jaar het dit ontwikkel
tot ’n Suid-Afrikaanse hoëronderwysinstelling met die visie om een van Afrika se
voorste navorsingsintensiewe universiteite te wees wat wêreldwyd as uitnemend,
inklusief en innoverend erken word en waar ons kennis tot diens van die samelewing
bevorder. Matieland is ‘n volkleur-tydskrif wat hierdie visie weerspieël. Dit is in beide
Afrikaans én Engels beskikbaar, en word in ’n gedrukte en digitale weergawe uitgegee.

Klik op die foto van die voorblad (regs) om die jongste uitgawe aanlyn te lees.


LEES​aanlyn​​
REDAKSIONELE KANTOOR
Redakteur: Blanché de Vries-Bartes
Korporatiewe Kommunikasie
Universiteit Stellenbosch
Privaatsak XI, Matieland​ 7602
E-pos: matieland@sun.ac.za
SIRKULASIE EN VERSPREIDING
Jill Moses / Junita Segers
Tel: +27 (0)21 808 2709/10
Faks: +27 (0)21 808 4122
E-pos: alumni@sun.ac.za
ADVERTENSIES
Blanché de Vries-Bartes
Tel: +27 (0)21 808 2927
E-pos: matieland@sun.ac.za