Welcome
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Nagraadse en internasionale studente

​​VERIFIKASIE VAN INTERNASIONALE STUDENTE DOKUMENTASIE VOOR REGISTRASIE VIR AKADEMIESE PROGRAMME (VOORGRAADS EN NAGRAADS T.O.V GRAAD-DOELEINDES)

Die verifikasie van dokumente vir Voor- en Nagraadse Internasionale studente sal plaasvind vanaf Maandag 22 tot Vrydag 26 Januarie 2018 by die RW Wilcocks gebou, Crossley Kamer 1023.​

 Studente moet die volgende dokumentasie toon:

  • Geldige studievisum
  • Geldige paspoort
  • Bewys van Suid Afrikaanse mediese dekking
  • Bewys van volledige betaling (klasgelde, Internasionale Registrasiefooie [IRF], Internasionale klasgelde, dienstegelde)​

Let asb op: Eerstejaar voorgraadse studente hoef nie vooraf aansoek te doen vir hul matrikulasie vrystellingsertifikate voor registrasie vir 2018 akademiese jaar nie, maar moet sekerheid hê dat hul wel voldoen aan vrystellingvereistes deur hul finale uitslae aan me Talmarkes te stuur by ctalmarkes@sun.ac.za.

 

Kontakbesonderhede:

Voorgraads: 

Carmelita Talmarkes

Tel: +27 21 808 2910

E-pos: ctalmarkes@sun.ac.za


Nagraads:

Cindy de Doncker

Tel: +27 21 808 2566

E-pos: cnm@sun.ac.za

pges@sun.ac.za (wanneer dokumente aangeg word)​


LET ASB OP: Alle internasionale eerstejaar voorgraadse studente wat vir graadprogramme registreer, moet die verwelkomingsprogram van die faculteite volg. Vir meer inligting gaan na www.sun.ac.za/welkom.